Wednesday, 24 September 2014

TEMA VIR DIE WEEK: WILDE DIERE

Die blog is daar om onderwysers te help om kreatiewe temas en lesbeplanning te kry.

'n Onderwyser wat elke jaar dieselfde temas doen en elke jaar oor dieselfde inligting praat, kan vir die onderwyser teveel raak. Omdat die onderwyser voel dat die leerders die temas nou al goed ken, maar dit kan dalk hulle eerste jaar wees met daardie tema.
Tema vir die week: Wilde diere

As die tema vir 'n week is kan 'n mens die tema so opdeel dat 'n mens die groot 5 vat en een dag vat om oor 'n dier te praat.

Maandag: Olifant

Olifante is groot diere.
Hulle is soogdiere.
Olifante is 'n groot dier met 'n groot ronde lyf.
Hulle het 'n lang slurp en en stert.
Olifante het twee baie groot ore.
Olifante staan op vier bene, omdat sy lyf te swaar is vir net twee bene.
Olifante is grys van kleur.
Ons almal ken 'n oulike olifant met die naam van DUMBO.

Nou kan die onderwyser gaan en die storie DUMBO vir die leerders lees.

Na die hele lessie kan de leerders 'n kuns werk doen om die olifant te kan onthou.

Benodighede:

Papierborde
Verf
penne
gom
groot blaai

Vat die papierbord en verf dit grys. Plak die papierbord op die skoon groot baldsy. Teken vir die olifant twee groot ore, twee oogies, vier bene, 'n lang slurp en 'n stert.

Enige idees of oulike voorstelle is welkom!

Die blog is  hier om vir onderwysers te help om hulle lesbeplanning kreatief te maak en om die tema uit te brei.




10 comments:

Sonja said...

'n Tema waarvan ek baie hou is seisoene.

Mens kan dit ook selfs n week tema maak en 'n seisoen 'n dag behandel.

Om die kreatiwiteit bietjie te laat vloei kan mens byvoorbeeld vir winter, sneeuw mannetjies maak.

Wat jy benodig:
Kleur penne / verf
Watte
Gom
Lint / gekleurde krale
Enige iets anders om die sneeuw man te versier.

Plak die vatte op die plaai, gebruik krale om vir die sneeuw man 'n middel te vorm of kan self ogies maak ens.


Vir die winter seisoen kan mens 'n boom maak.

Benodighede:
Groot wit papier
Kleur penne of kruite
Blare vanaf bome
Gom

Teken 'n groot boom op die papier en plak die blare by elke tak. Mens kan selfs een groot boom maak en dit 'n klas projek maak waar elke leerling hul naam op 'n blaar met wit penne skryf en op die boom plak, of gebruik 'n kleur inkpad en laat elke kind sy vingerafdruk as 'n blaar maak.

Met elke tema kan mens ander temas inkorporeer, byvoorbeeld aardverwarming saam met die somer seisoen, die reensiklus saam met die winter seisoen ens.

Mens kan selfs vir die leerders 'n taak gee oor weer en hulle 'n weervoorspelling laat doen.

Laat elke leerder hul eie of in 'n groep 'n weerkaart maak en dan voor in die klas 'n voorlegging doen oor weer voorspelling.

Hoop die idees help darm.

Unknown said...

Shoe anica dit is 'n fantastiese blog die. So kreatief en onderwysers sal regtig daarvan hou. Ek dink sommer mens kan vir toiletroetine die kinders help om soos 'n olifant te loop tot by die badkamer en terug om orde te behou. Fantastiese blog die..... voorspoed

Unknown said...

Oulike tema werklik. Ek sal se na so tema week behoort dit n wonderlike idee te wees om die kindertjies te vat na die dieretuin sodat hul dit in die werklilheid kan aanskou.

Dit is ook waar wat Alme hierbo se. Dit sal die kinders ook leer om in n ordelike manier op die terein rond te beweeg.

Oulike tema sien uit daarna om nog van jou en jou idees te hoor. Sterkte

Jeane said...

Die blog is n baie goeie idee. Dit sal onderwysers ongelooflik baie help. Die tema van big 5 is baie oulik. Daar is baie lesse wat jy rondom big 5 kan doen.

Jana said...

Ek is so dankbaar vir jou inisiatief om die blok te skep. Dis prakties en gaan my vreeslik baie help met beplanning. Dankie!

Unknown said...

Dankie Sonja vir die pragtie idee van die seisoene. Ek sal di olgende week se tema maak en dit verseker gebruik. Danie baie

Unknown said...

Dankie Alme' daai idee van die olifante is besonders oulik. Dit kan 'n leerder die konsep van olifante van binne die klaskamer skuif na buite die klaskamer. Baie oulike idee. baie dankie

Unknown said...

Dankie Jan vir daai oulike idee dis regtig iets waaraan ek nie gedink het nie. Baie oulik. Dan kan die leerders die hele konsep versaan van wilde diere - hulle is in hokke en toegemaak omdat hulle wild i. Baie dankie vir sulke wonderlike idee.

Unknown said...

Baie dankie Jeane om sulke mooi woorde te spreek vir hierdie blog. Dankie baie.

Unknown said...

Jana ek stem. Veral met die kleuterskole en die Graad R klasse omdat hulle temas dieselfde is gaan os mekaar baie help. Dankie Jana!